Phones at Unbeatable Prices. 20% OFF
ENDS SOON.
No coupon codeNeededShop Now
Have a safe & convenient shopping experience.
Have a safe & convenient shopping experience.
Fatima Sydow Cooks
Vleis Cooking Book
DescriptionSpecificationReviewsRelated Products

R400.00

Add to cart

Your cart is currently empty.

Return to shop

Vleis Cooking Book

R400.00

Die voedselwetenskaplike en gewilde kosskrywer Annelien Pienaar se passie vir goeie, volhoubare vleis word weerspieel op elke bladsy van hierdie boek. Vleis: Die omvattende gids is die enigste vleisboek wat jy ooit weer sal nodig kry. Dit bevat: Meer as 100 resepte wat die toets van die tyd deurstaan het – daar is beesvleis, lam en skaap, vark, pluimvee, afval en wildsvleis, en enigiets van maklike gesinsetes, tradisionele treffers en spoggerige onthaalkos tot kitsplanne met die oorskiet; Beskrywings van al die verskillende vleissnitte, hul gebruike en die beste metodes om dit gaar te maak; Nuttige inligting oor die voedingswaarde en veroudering van vleis, vleisterme en omskakelingstabelle; Ekstra resepte vir marinades, souse, soutmengsels, aftreksels en deeg wat vleis komplementeer

Compare

Description

Vleis Cooking Book

Suid-Afrikaners is nou maar eenmaal gaande oor vleis. Dis onontbeerlik op enige feestafel, en vir die meeste van ons is selfs ‘n gewone weeksaandete nie volledig daarsonder nie. Nie net is dit heerlik en vullend nie, dis ook propvol voedingstowwe wat goed is vir ons. Vleis: Die omvattende gids is ‘n moderne ensiklopedie wat ‘n ereplek verdien in die kombuis van almal wat graag vleis eet en gaarmaak. Afgesien van resepte vir smullekker vleisgeregte vir elke okkasie bevat dit hope inligting oor die beste manier om die verskillende snitte en soorte vleis te berei, hoe om vleis te vries of tot perfeksie te verouder, tesame met ‘n hordes wenke om geur en sappigheid te verseker – alles sonder preserveer- en ander kunsmatige bymiddels. .

 

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vleis Cooking Book”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Vendor Information

  • Store Name: Dropship Trading
  • Vendor: Dropship Trading
  • 4.56 4.56 rating from 16 reviews

R400.00

Free 2-7 day shipping on orders over R1000. More info.
Extended 14 day returns. More info.
Gift packaging & personalized message. More info.

Recently Viewed

You don't have any recently viewed items:
Sign in or create an account to see your stuff on all your devices
Subscribe to Newsletter
Subscribe and get DISCOUNT offers